Tribute to Hans Motlhabane

THABAZIMBI – It is with great sadness that we have heard of the untimely death of Hans, due to natural causes.
Hans was a very dedicated staff member of Bosveld Pharmacy for many years as he started his career with the pharmacy at the age of 21.
He always treated patients and colleagues with the utmost respect and his friendly and kind nature made him someone who was easy to work along with. He was a hard worker and he could always be counted on.
Our heartfelt sympathy goes out to his wife and his children as well as his family and friends, who all have lost a very special person in their lives. Hans will be dearly missed by all who knew him.

Met groot hartseer moes ons vroeg Sondagoggend verneem van Hans se skielike afsterwe.
Baie mense in Thabazimbi ken hom al van vroeër jare toe hy regoor die dorp apteekpakkies afgelewer het en baie sal hom onthou vanweë sy rustige en vriendelike geaardheid.
Hans het ‘n trots gehad in sy werk en het te alle tye met deernis en respek teenoor elkeen in die apteek opgetree. Vaarwel Hans, ons by Bosveld Apteek sal jou mis.

Hans Motlhabane is op die ouderdom van 44 oorlede op 1 Februarie 2015.
Hans Motlhabane is op die ouderdom van 44 oorlede op 1 Februarie 2015.