Skaak prysuitdeling

06-HFM SkaakTHABAZIMBI – Igee Theron, ‘n leerling van HFM het Saterdag die tydens die Noordwes Bojanala Skaakunie se prysuitdeling te Laerskool Proteapark Rustenburg, waar hy ‘n silwer medalje sowel as ‘n trofee ontvang het.
Hy het twee rondtes gewen en twee gelykop gespeel by die SA’s waarvoor hy ‘n silwer medalje ontvang het.
Hy het ook derde geëindig uit die tien skaakspelers wat bord vier gespeel het. Hieroor ontvang hy ook ‘n trofee.