Mawala Lodge hou makietie

Wie wil nou al die pad stad toe ry as daar kunstenaars op ‘n gereelde grondslag hier in ons omgewing optree. Verlede week was dit die beurt  van een van die bekendes, Neil Somers, wat by Mawala Lodge net buite Northam wat daar opgetree het. Hy het toe sommer nog ‘n kunstenaar op die spyskaart gegooi, naamlik Jeremy gesing. Neil tree gereeld by Mawala Lodge op en het beslis ‘n baie goeie repertoire. Beide Neil en Jeremy kom Pretoria af en geniet die Bosveld atmosfeer. Neil het ook all voorheen by Dewside in Thabazimbi opgetree. Kyk maar uit vir Mawala Lodge se laaste Woensdag van die maand vir die lewendige optrede deur die opkomende kunstenaars.