L/S van Wykskraal Atletiek

06-LS VWKraal kring atlete
Atlete van Laerskool Van Wykskraal wat na die Areabyeenkoms deurgedring het is op die foto vlnr: Muller van Reenen Seuns o/10 Gewigstoot; Adri van Reenen Dogters o/12 Gewigstoot; Twana Nel Dogters o/12 Hoogspring en Verspring;Leili Steenkamp Dogters o/10 Hoogspring en Verspring en Anisher Nhira Dogters o/7 60m en 80m. Die byeenkoms word op 6 Februarie in Settlers aangebied.