HFM Atletiek vertoon puik

Hoërskool Frikkie Meyer Saterdag 30 Januarie aan ‘n vrienskaplike Atletie-byeenkoms Vriendskaplike byeenkoms teen Hoerskool Eldoraigne Deelgeneem.
Die volgende plekke is deur atlete van HFN behaal: 1ste plekke: 14; 2de plekke: 16; 3de plekke: 18; 4de plekke: 20, 5de plekke: 24; 6de plekke: 24 en 7de plekke: 20.
Die atlete wat puik presteer het was Jani Senekal 0/14 hoogspring (ASA punt – 856).
Brenden Vermaak 0/16 vir skyfwerp, (ASA punt – 836) en vir 0/16 Gewigstoot – (ASA – 843).
Zander vd Berg 0/15 vir hoogspring (ASA punt – 823)
William Thulane 0/15 100m hekkies (ASA punt – 800) en 0/15 100m (ASA – 815) en
Franco Hoffman 0/14 Hoogspring (ASA Punt – 865)
In die volgende items het HFM onder die eerste vyf geëindig:
Gewigstoot 11 keer 10 items
Hoogspring 5 keer 10 items
Verspring 10 keer 10 items
Driesprong 6 keer 4 items
Skyfwerp 11 keer 10 items
Spiesgooi 8 keer 10 items
Naellope 19 keer 30 items
Hekkies 12 keer 30 items
Middel en langafstand 9 keer 24 items
‘n Spesiale dank word gerig aan elke atleet wat sy/haar beste gelewer het, elke afrigter vir harde werk elke middag en julle teenwoordigheid daar asook ander personeel wat ook daar was en elke ouer se teenwoordigheid daar en ook ouers se ondersteuning tuis.