Bosveld Akademie Atletiek uitslae

Baie geluk aan al hierdie atlete wat so goed gedoen het 30 Januarie, Bosveld Akademie en ouers wens hulle sterkte vir al die atletiek wat nog voor lê. Vierde ry agter vlnr: C.du Randt, Q.Mori, A. Meyer, S.Schutte en C van Zyl. Derde ry agter vlnr: T de Swardt, R. Kruger, F.van Zyl, S. Meyer, A.Goosen, A de Swardt en L. Appelgryn. Tweede ry: vlnr : R. Meiring,  A.van Vuuren, Y. Geyer, J. Harmse, D.Müller, N. Trichardt en B.Herrer Voor vlnr: R. Leykauf, H. Steenkamp, A. Venter en E. Müller.

Die Interskool atletiek het plaasgevind, 30 Januarie te Bosveld Akademie.  ‘n Volle tien rekords is verbeter. Die volgende drie atlete het vyf van 10 verbeter. Hulle staan agter: D/14 Anzel Meyer 75m hekkies in 18.01 en verspring 3.53m. Middel: D/14 Renè Kruger - hoogspring 1.12m en voor: D/8 Nicolet Trichardt 60m - 10.30 en Turbospies 11.57m. Volgende atletiek byeenkoms te Potgietersrus 7 Februarie.
Die Interskool atletiek het plaasgevind, 30 Januarie te Bosveld Akademie. ‘n Volle tien rekords is verbeter. Die volgende drie atlete het vyf van 10 verbeter. Hulle staan agter: D/14 Anzel Meyer 75m hekkies in 18.01 en verspring 3.53m. Middel: D/14 Renè Kruger – hoogspring 1.12m en voor: D/8 Nicolet Trichardt 60m – 10.30 en Turbospies 11.57m. Volgende atletiek byeenkoms te Potgietersrus 7 Februarie.