Thaba verloor ‘n bekende polisieman

Een van Thabazimbi se langsdienende polisielede, Barend Myburgh is op die ouderdom van 40 jaar oorlede op 13 Januarie. Hy is in Bothaville gebore en was veertien jaar in Thabazimbi werksaam in die SAPD. Hy laat sy gewese vrou, Corné Myburgh, en twee seuns, Brent en Henro Myburgh na, asook sy ouma, ouers en twee susters. Sy begrafnisdiens vind plaas op Maandag 19 Januarie om 11:00 vanuit die Hervormde Kerk. Die diens sal gelei word deur ds Hennie van der Linde.