Motorongeluk neem lewe

03-Oorlede ongelukPhillip Branders (39) is oorlede op 15 Desember 2014, weens ‘n motorongeluk op die Dwaalboompad. Hy en sy gesin was vir die laaste ses jaar in Thabazimbi woonagtig. Hy word oorleef deur sy vrou Hester Branders en twee dogters naamlik Shelly (15) en Jennifer (6) asook sy ouers.