Laerskool Thabazimbi Graad 1 Klasse vir 2015

Laerskool Thabazimbi het sommer vier Graad 1 klassies. Tydens Kwêvoël se besoek was daar geen tranedal nie en almal was gou om hulle plekkies op die mat in te neem vir die fotonemery. Op die foto is die klassie van Juffrou Marlieze Joubert.

Juffrou Elna Massyn met haar klassie Graad 1’s.

Juffrou Amanda Hinsbeek met haar opgewonde groupie Engelse leerlinge.

Juffrou Carien de Beer se klassie was ook stroopsoet en het gou reggestaan vir die foto.