Nuwe hengel komitee 2015

48-Hengel bestuurHeel agter vlnr: Hannes Scheepers (Voorsitter), Jan Louw (Hulp Skaalbeampte), Rudolp Dreyer (Reelbeampte), Piet Bezuidenhout (Noordwes Beampte), Joe Klopper (Noordwes Beampte) en Tommy Swanepoel (Onder voorsitter). Voor: Jan Bender (Skaalbeampte), Sandra Swanepoel (Tesourier) en Nicolene Hydenrych (Seketaresse).