NEOS Christian School Sport presteerders

Die 0/19 seuns o/19 Sewes Rugby span van Neos het uitstekende rugby opgedis in die 2014 seisoen. Tydens die SACSSA sewes toernooi het die o/19 span tweede in hulle kategorie geëindig.

Die o/15 seuns sewes rugbyspan van Neos het uitstekende rugby opgedis in die 2014 seisoen.  Tydens die SACSSA sewes toernooi is die o/15 span aangewys as algehele wenners.

Die o/10 gemengde span van Neos behaal ‘n pragtige derde plek in die uitspeelrondte van die jaarlikse KFC SACSSA krieket kampioenskappe.

Op die foto is Jaun Badenhorst. Hy het ‘n tweede plek in die 800m verwerf by die Internasionale Konvensie in die VSA.

Op die foto is Wynand Kotze in aksie, hy het aan die Internasionale Konvensie vir Christen Skole (Pensylovania VSA) deelgeneem en behaal ‘n eerste plek in die 400m.

Amandrie le Roux verwerf provinsiale kleure in atletiek in die 400m dogter o/19. Op die foto is sy in aksie op die sportveld.

Op die foto vlnr staan die NEOS aflosspan: Jaun Badenhorst, Wynand Kotze, Fanie Badenhorst en Kennedy Mataboge het in die 4x400m aflos vir senior seuns ‘n goue medalje verower tydens 2014 se Internasionale Konvensie in die VSA.

Fanie Badenhorst (tafeltennis) het nasionale kleure verwerf tydens die SACSSA Kampioenskappe.

Robyn le Roux het nasionale kleure verwerf tydens die SACSSA Kampioenskappe in Tafeltennis.

Duan Nel het nasionale kleure verwerf tydens die SACSSA Kampioenskappe in Skaak.

Op die foto is Joané Nel wat saam met Conrad du Toit en Claire van Lente tydens die SACSSA Nationale landloop kampioenskappe eerste plekke verwerf en daarmee ook hulle SACSSA kleure in landloop verwerf. Joané het ook haar nasionale kleure in skaak verwerf.