Kofukan Karate Gradering in Brits

48-KarateDie Kofukan Karate Gradering in Brits wat op 12 November plaasgevind het, het die volgende studente gegradeer na die volgende gordel: Voor vlnr: Luan von Wielligh (wit), Siya Molapisi (oranje) en Selkirk von Weilligh (geel). Middel: Fiki Ribimbi (pers), Thabo Madisha blou en Ntando Nkosi (oranje) Agter: Jacques Bronkhorst (geel), Thapelo Selalme (Groen), Rainier le Roux (Sensei), Thabang Maboke (oefening). ‘n Baie geseende en vreugdevolle feestyd word u toegewens van Sensei Rainier le Roux. Afwesig: Tiniyiko Makubela