Hengel jaar eind funksie

THABAZIMBI – Die Thabazimbi Hengelklub het jaarlikse prysuitdeling funksie die afgelope Saterdag by die Klein Trollope Saal aangebied. Daar was ‘n heerlike skaapbraai en later die aand is daar gedans en die trofees uitgedeel.
Die punte is opgetel en tot hierdie volgende totale gekom: In die Cubs afdeling het MJ Kloppers karp (0.85) en Barber (3.32) punte gehad en Ewald Botha vir Kurper (0.79).
Penkoppe, PJ Bezuidenhout in karpe 2.89, Tommy Swanepoel 0.86 in Kurpers en Johann Coetzee 3.2 in Barbers.
In die dogtersafdeling het Zanté 0.69 gevang in die Karp, Dalize Both 0.6 van Kurpers en Chenique Swanepoel 1.7 barbers.
Juniors: vir Karpe het Marin Scheepers 3.14 gekry, Deon Bender 0.75 in Kupers en Johan Fourie 4.23 met die Barbers.
Die dames afdeling het Nicolene Heydenrych 4.6 by Karpe gekry, Sally Lourens 0.77 met Kurpers en 1.5 met Barbers.
In die meesters afdeling het Willem Heydenrych 2.89 gekry in die Karp spesies, Jan Bender 0.81 in Kurpers en Jan Botha 8.53 in die meesters.
Die seniors Tommy Swanepoel het 3.65 (karp), Hannes Scheepers vir Kurpers met 0.77 en Kevin Tullus 11.99 in die Barbers.
Ander spesies het die volgende bo aan die lys gekom vir die jaar: Bernice Blom 0.23 vir die Muddy Spesie en Jan Louw 0.41 ook in die Muddy spesies. Hannes Scheepers 0.51 in Geelvis en Joe Klopper 0.49 in Bass.

Die Happy go lucky trofee is oorhandig aan Doempie Rohrbeck (links) by Chris van Thaba Boog en hengel.

Bes geklede paartjie was Charl Nel en sy gesin, Charl het ook Grootste Strontaanjaer gewen.

Dogters Mini Kampioene vlnr: Dalize Botha, Chenique Swanepoel en  Simone Rohrbeck.

Die penkoppe se klub kampioene sit vlnr: PJ Bezuidenhout, Tommie Swanepoel en Theaan Scheepers.
Die penkoppe se klub kampioene sit vlnr: PJ Bezuidenhout, Tommie Swanepoel en
Theaan Scheepers.
Senior Mini Kampioene en Senior Klub kampioene staan vlnr: Tommy Swanepoel, Piet Bezuidenhout en Hannes Scheepers.

Op die foto is die meester mini kampioene en die Meesters Klub vlnr: Jan Botha, Jan Bender en Willem Heydenrych.

Op die foto staan die mini dames kampioene vlnr: Nicolene Heydenrych, Sally Louwrens en Bernice Blom. Nicolene en Sally was die Dames Klub kampioene ook, saam met Marthie Murry (Afwesig)

Op die foto is die Juniors Mini Kampioene en die Junior klub kampioene vlnr: Deon Bender, Martin Scheepers en Johann Fourie.
Op die foto is die Juniors Mini Kampioene en die Junior klub kampioene vlnr: Deon Bender, Martin Scheepers en Johann Fourie.
Dogters Mini Kampioene vlnr: Dalize Botha, Chenique Swanepoel en  Simone Rohrbeck.
Dogters Mini Kampioene vlnr: Dalize Botha, Chenique Swanepoel en Simone Rohrbeck.
Penkop Mini Kampioene is op die foto vlnr: PJ Bezuidenhout, Tommie Swanepoel en Tiaan Swanepoel.

Cubs Mini Kampioene en die Klub kampioene is vlnr: MJ Klopper, Ewald Botha en Jana Bezuidenhout.

Beste opkomende Hengelaar, Charles Blom.