Geliefde gevat

48-Donavin 1Danavan Verrier (30) is Dinsdagmiddag van ons af weggeneem. Donavan het vir 10 jaar van Standard Bank Thabazimbi gewerk waar hy hom vanaf kassier opgewerk het tot bestuurder Landbou. Die roudiens was Maandag 1 Desember in die NG Kerk Thabazimbi.