Sport man

Tydens die afgelope ope Vrystaatse meesters atletiek kampioenskappe in Bloemfontein het Peet van Breda van Thabazimbi uitgeblink in drie items. Hy het ‘n silwer medalje in die honderd meter naellope behaal en sy tyd was 13 sekondes. In die 200 meter behaal hy ook silwer met ‘n tyd van 27 sekondes en ‘n goue medalje verwerf in die verspring item met ‘n afstand van 4.93 meter.