L/S Thabazimbi Leerders beloon vir ywer

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi het verlede week erkenning aan die leerlinge gegee vir hul harde werk. Maandag 10 November was dit die beurt van die Grondslagfase terwyl die Intermediêre- en Senior-fases hul beurt op Dinsdag 11 November gehad het.

Die Dux Leerling van Laerskool Thabazimbi vir 2014 is Janco Blignaut wat ‘n gemiddeld van 91.1% gehandhaaf het.

Leerlinge wat Kultuurtoekennings in Die Intermediëre- En Seniorfase ontvang het is vlnr agter: Lize-Mari Rossouw (Senior Kultuurtoekenning - musiek-afdeling), Gerdie du Plessis (Senior Kultuurtoekenning - drama afdeling), Vihan Wentzel (Kultuurtoekenning - Drama-afdeling Intermediëre Fase) en Janco Blignaut (Uitsonderlike prestasie in musiek). Voor: Lieselotte Smit (Kultuurtoekenning - musiek-afdeling Intermediëre Fase)
Leerlinge wat Kultuurtoekennings in Die Intermediëre- En Seniorfase ontvang het is vlnr agter: Lize-Mari Rossouw (Senior Kultuurtoekenning – musiek-afdeling), Gerdie du Plessis (Senior Kultuurtoekenning – drama afdeling), Vihan Wentzel (Kultuurtoekenning – Drama-afdeling Intermediëre Fase) en Janco Blignaut (Uitsonderlike prestasie in musiek). Voor: Lieselotte Smit (Kultuurtoekenning – musiek-afdeling Intermediëre Fase)
Miné Lategan was die Atleet Van Die Jaar asook die Hokkiespeelster Van Die Jaar.

Die leerlinge per graad wat die beste vordering toon deur ten minstens 10% van die eerste tot die derde kwartaal op sy/haar gemiddeld vorder en geen ander akademiese toekenning kry nie. Die leerlinge wat hiervoor gekwalifiseer het was André Lusse (gr 7) en Tshiamo Dlamini (gr 4).

Danielle Janse van Rensburg was die Netbalspeelster Van Die Jaar.

Die Kultuur Leerling Van Die Jaar in die Grondslagfase was Izandri Joubert.

Die Rugbyspeler Van Die Jaar was Tshiimiswa Nemavhola.

Leerareatoekennings word gemaak aan die gr 7 leerder met die hoogste gemiddeld in’n spesifieke leerarea. Die ontvangers was vlnr: Janco Blignaut (Afrikaans Huistaal, English first additional language, Wiskunde), Dominik Rijetkovic (Tegnologie), Anthony Opperman (EBW), Tjaart Pelser (Sosiale Wetenskappe), Jo-Lize Butler (EBW, Kuns en Kultuur, Lewensoriëntering), Charlize van Niekerk (Natuurwetenskap) en Bianca Letlole ( Afrikaans First Additional Language).

Toekennings vir sewe Jaar Getroue Skoolbesoek het gegaan aan Ansu Barkhuizen en Jovan Barkenhuizen.

Die toekenning vir die Hoogste Akademiese Gemiddeld word toegeken aan die leerlinge in elke graad, vanaf gr 4 tot 6. Die ontvangers was vlnr: Emma Stow (gr 5), Stiaan Joubert (gr 6)en SJ van der Linde (gr 4).

Leerders wat vanaf Graad 4 tot Graad 7 ‘n gemiddeld van 85% gehandhaaf het, se name word op die Ererol van die skool geplaas. Die leerlinge wat vanjaar hierdie eer ontvang is vlnr agter: Daneel Jacobs, Lara du Plessis, Charlise van Niekerk, Miné Lategan, Janco Blignaut, Diaan Coetzee en Ansu Barkhuizen. Voor: Jani du Plessis, Jo-Lize Butler, Elize-Marie Coetzee, Anthony Opperman, Petrus Marais en Erich Wende

Die Krieketspeler Van Die Jaar was Devoux Deysel.