Bosveld Akademie konsert

45-Bosveld Akademie konsertBosveld Akademie het konsert gehou met die tema: Ons liefde vir diere, dans, kinderhelde, geskiedenis en ons taal. Die konsert het plaasgevind, Woensdag 22 Oktober en al ons Gr.R tot Gr.9 leerlinge het deelgeneem.