VLU Strewe leer meer van SriLanka Appliek

Hier is ‘n voorbeeld van die nuwe borduur tegniek wat hulle geleer het, SriLanka Appliek. Met hierdie tegniek kan 'n Kreatiewe Appliek Strooikussing gemaak word met enige naaldwerk-toerusting, materiale of ‘n kombinasie daarvan, volgens 'n tema van jou eie keuse om in 'n kamer van jou eie keuse te gebruik.
Hier is ‘n voorbeeld van die nuwe borduur tegniek wat hulle geleer het, SriLanka Appliek. Met hierdie tegniek kan ‘n Kreatiewe Appliek Strooikussing gemaak word met enige naaldwerk-toerusting, materiale of ‘n kombinasie daarvan, volgens ‘n tema van jou eie keuse om in ‘n kamer van jou eie keuse te gebruik.
Die VLU Strewe dames het onlangs bymekaar gekom by Charmain Breytenbach op haar plaas Paarl en vergadering gehou en ‘n nuwe borduur tegniek geleer naamlik SriLanka Appliek.
Die VLU Strewe dames het onlangs bymekaar gekom by Charmain Breytenbach op haar plaas Paarl en vergadering gehou en ‘n nuwe borduur tegniek geleer naamlik SriLanka Appliek.