Skopboks – Thabazimbi

Tydens die afgelope Great North 3 kampioenskappe was Thabazimbi Skopboks sterk verteenwoordig deur ‘n span van veertien vegters. Daar was dan ook ‘n paar eerste keer deelnemers wat hul staal moes wys onder groot druk. Alhoewel almal goed gevaar het, is daar nog baie om te leer en net blootstelling aan toernooie kan daardie ondervinding en belewenis wêreld aanvul. Baie geluk aan die span. Julle rock!

Op die foto agter vlnr: Armen Fouche - brons ,Willem Henning - goud en brons,  Mario Otto - brons, Vicus Venter – silwer, Stefan Joubert – silver, Rohan Erasmus – goud, Sasha Lee Botha – silver, Pieter Lemmer Roux - silwer en brons, Wiehan Lynn - twee silwer  en Juan van Vuuren - silwer en brons. Voor: Jandre Lynn ,Hendry Lynn - brons en Juahan Steynfaardt - silwer
Op die foto agter vlnr: Armen Fouche – brons ,Willem Henning – goud en brons, Mario Otto – brons, Vicus Venter – silwer, Stefan Joubert – silver, Rohan Erasmus – goud, Sasha Lee Botha – silver, Pieter Lemmer Roux – silwer en brons, Wiehan Lynn – twee silwer en Juan van Vuuren – silwer en brons. Voor: Jandre Lynn ,Hendry Lynn – brons en Juahan Steynfaardt – silwer