Laerskool Koedoeskop Krieket

44-LS Koedoeskop KrieketLaerskool Koedoeskop se o/13 Krieketspan het die vorige Donderdag, 23 Oktober uit die stryd getree as Kleinskole ligawenners na ‘n seisoen van harde werk en pragtige prestasies. Die seuns het in die finale meegeding teen Southern Cross te Nylstroom. Hulle is op die foto: Agter: Mnr Gustav Grobler (Afrigter)
Middel: De Wett Viljoen, Stephan Breet, Dirco Slabbert, JT Cronje, Anema Denton, Henko Cronje, Ruben Janse van Vuuren en JB du Toit. Voor: Scott Denton, Gustav Grobler, Luan Botha, Carlu Vos en Herman Gough.