Wes Enterprises Ice Bucket

Voor is Zelda Uys, (gegooi deur Piet Mononyane), Ann Pretorius (gegooi deur Johan Muller) en Elize Gildenhuys (gegooi deur Justin Piha).

Piet Mononyane (gegooi deur Zelda Uys), Driaan du Plessis (gegooi deur Erika Janse van Rensburg) en Justin Piha (gegooi deur Elize Gildenhuys). Die Wes manne Span daag die volgende besighede uit om deel te neem aan die Ice bucket challenge ABSA bank en personeel, Jordaan Prinsloo en Davel en personeel asook IT Innovations en personeel.

THABAZIMBI – Na uitdaging van S & T Makelaars het die WES Enterprises Span aanvaar. Hierdie uitdaging is om die J9-stigting te befonds, waarmee daar navorsing vir Amoforiese Laterale Sklerose gedoen word. Wes moedig die ander besighede aan om hulle deel te bring vir die doel. WES daag ook ander besighede uit om ‘n bydrae te maak aan die Spitskop Special Needs School. Die volgende besighede word uitgedaag deur WES dames span: Zelda- NTK en personeel, Ann- Konstructica en personeel en Elize van AB Labourers en personeel.