Graad gevang

Anro Snyders, oud-skolier van Hoërskool Frikkie Meyer, het op 3 September 2014 sy BCom Entrepreneurskap graad ontvang waar hy aan die Universiteit van Pretoria studeer het. Hy woon en werk in Pretoria.