Matriekfoto’s

Desiré Mathewson en Marius Binneman.
Desiré Mathewson en Marius Binneman.
Welmari de Jager en Dylan du Toit (ingevoer al die pad van Ellisras)het op 'n John Deere Stroper by die matriekafskeidsfunksie opgedaag. Welmari is absoluut mal oor John Deere. DP en sy span van John Deere het die dag vir haar baie spesiaal gemaak deur hulle tyd aan haar en haar metgesel af te staan en hulle met die stroper by die funksie te gaan aflaai.
Welmari de Jager en Dylan du Toit (ingevoer al die pad van Ellisras)het op ‘n John Deere Stroper by die matriekafskeidsfunksie opgedaag. Welmari is absoluut mal oor John Deere. DP en sy span van John Deere het die dag vir haar baie spesiaal gemaak deur hulle tyd aan haar en haar metgesel af te staan en hulle met die stroper by die funksie te gaan aflaai.
Peter Cary-Smith en Lana Senekal.
Peter Cary-Smith en Lana Senekal.
Marcelle Lubbe en Nico Roets. Fotograaf: Chantelle Smit
Marcelle Lubbe en Nico Roets.
Fotograaf: Chantelle Smit
Deon Louw en Ka-Ria Du Toit van Hoërskool Frikkie Meyer. Fotograaf:  Karin Du Toit
Deon Louw en Ka-Ria Du Toit van Hoërskool Frikkie Meyer.
Fotograaf: Karin Du Toit
Die skoen het toe nie gepas nie en Michelle Potgieter is toe met haar metgesel, Tjaart Coetzee na die Matriekafskeid.
Die skoen het toe nie gepas nie en Michelle Potgieter is toe met haar metgesel, Tjaart Coetzee na die Matriekafskeid.
Lourens Kruger probeer om vir sy meisie,Michelle Potgieter, 'n draad aspoestertjieskoen aan te trek.
Lourens Kruger probeer om vir sy meisie,Michelle Potgieter, ‘n draad aspoestertjieskoen aan te trek.
Bianca en Ryno.
Bianca en Ryno.
Anmarie Boshoff en Fritz Pretorius.
Anmarie Boshoff en Fritz Pretorius.