Klein modelletjie presteer

Die vierjarige Lohané Friedlander, klein modelletjie van Studio III model academy,  het die pas afgelope naweek ‘n baie groot perstasie behaal deur as tweede prinses in die Mini Miss RSA aangewys te word.