Provinsiale Skaak: 3 van HFM gekies

Drie leerlinge van Hoërskool Frikkie Meyer en lede van die Platinum Bonjanala Skaakunie, is gekies om as deel van die Provinsiale span, gedurende Januarie 2015 in Kimberley, te gaan deelneem. Hulle is op die foto vlnr Veronica van Deventer, Hannelie van Rensburg en Igee Theron.