Fantasie-piekniek vir onnies

Die Leerlingraadouers van Laerskool Thabazimbi het so aan die begin van hierdie kort vakansie ‘n piekniek vir die onderwysers aangebied. Al die Graadonderwysers het ‘n tema gehad. Op die foto is die Graad 3 personeel vlnr: Ria Venter, Anmarie Prinsloo, Gerda Eloff en Martie Minnaar wat as “geskenkpakkies in hul mooi geskenkboksies” opgedaag het.

Die Graad R personeel vlnr voor: Corlia Williams en Joey du Plessis. Agter: Berna Denton, Magda Benadé, Angelique Pretorius, Alta van Wyk

Tydens Laerskool Thabazimbi se tuinpiekniek vir die onderwysers is daar selfs ‘n koning, koningin, en ‘n prins en prinses aangewys. Op die foto is Nico Engelbrecht (Koning), Corlia Williams (Prinses), Johan Harmse (Prins) en Cecile Venter (Koningin).