Bosveld Akademie Noord Transvaal

Die volgende Bosveld Akademie leerlinge is gekies vir Noord-Transvaal spanne. Hulle gaan op die 18de Oktober te Groblersdal aan die interprovinsiale hokkie toernooi deelneem. Agter vlnr: Ockert Goosen Oop A, Wilhelm Pistorius Oop B, Riaan Greeff Oop B.  Middel vlnr: Anton Barnard O/14A, Louis Trichardt O/14A,Devonric Swart O/8 A, Juandrè Barnard O/14A, Anica Goosen O/12B en Lizaan Appelgryn O/12B. Voor vlnr: Divan Müller O/8A, Elmari Müller O/8 A en Nicolet Trichardt O/8B.