Skopboks Wêreldkampioenskappe
Willem Henning, ‘n graad 7 leerling en ook Suid-Afrikaanse Skopboks kampioen, het 6 – 14 September Suid-Afrika in Italië verteenwoordig waar hy aan die wêreldkampioenskappe wat te Rimini in Italië aangebied is, deelgeneem het. Willem het 16e uit ‘n groep van 62 geëindig, voorwaar ‘n pragtige prestasie.