Laerskool Koedoeskop

Drie van Laerskool Koedoeskop se krieketspelers is gekies vir die streekspan. Die Streektoernooi vind plaas 2 – 4 Oktober te Tzaneen. Hulle is op die foto: Scott Denton (links) en Gustav Grobler (Regs) wat die o/12 span behaal het, en Johnathan Lehman (middel) wat die o/11 span behaal het.

Twee seuns van Laerskool Koedoeskop is gekies vir die o/13 Limpopo Provinsiale krieketspanne. Luan Botha (links)is verkies vir die A-span wat deelneem van 9 Desember tot 15 Desember te Potchefstroom en Herman Gough (regs) is verkies vir die B-span wat deelneem van 9 Desember tot 12 Desember te Durban.