Today is “Recycle Day”

Stephan (links) en Jan met van die herwinbare goedere wat hulle by Kwêvoël en Dewside Restaurant kom oplaai.
Stephan (links) en Jan met van die herwinbare goedere wat hulle by Kwêvoël en Dewside Restaurant kom oplaai.

Vandag, (met publikasie van die koerant) 19 September 2014, is amptelik herwinningsdag. Die mens is beslis die grootste vermorser en as ‘n mens maar net dink hoeveel herwinbare goedere uit jou eie huis in die vullissakke beland, kan jy besef hoeveel die hele dorp se mense herwinbare goedere verlore laat gaan. Dit sluit in bottles, glas en plastiek, blikkies en papier. Begin reeds tuis en klassifiseer jou vullis in herwinbare goedere en organise, waarvan baie op die komposhoop kan beland eerder as die vullissak. Dink maar net hoe ons die las op die natuur gaan verlig as daar nie voorsiening gemaak hoef te word vir die herwinbare deel van ons afval nie.
Kwêvoël and Dewside Restaurant are killing two flies with one slap. Off cut paper and retrieved copies of the newspaper as well as all the beverage and cool drink bottles and tins are separated and collected on a bi-weekly basis by Neo Recycling. Something all the restaurants and pubs should consider doing and thereby doing your bit to save the environment as well as depleting our natural resources.
This is also every household should consider, having different bins for your recyclable waste.
Neo Recycling can be reached at 082 797 2858. Speak to Natachia van den Berg about solutions for your recyclable waste.