Strewe VLU

Op die foto vier die VLU Strewe-tak lente by Erika Lee se huis op Dinsdag 9 September. Dit was ‘n heerlike ‘crafty” oggend met Bets van Graan wat die dames gewys het hoe om skinkborde te decoupage. Die volgende vergadering is op Dinsdag, 14 Oktober. Alle belangstellendes kan Ilna Schutte by 0827748803 skakel.