Laerskool Thabazimbi hokkiespanne na uitspeel
THABAZIMBI – Twee hokkiespanne van Laerskool Thabazimbi, naamlik die o/11 span en eerstespan, het Saterdag 13 September na Groblersdal vertrek om deel te neem aan die finale uitspele van die Streek. Tydens hierdie dag is daar spelers aangewys wat die beste vordering getoon het en ook die beste speelsters van die dag.

