Mini Hokkiedag by Laerskool Thabazimbi

THABAZIMBI – ‘n Mini-Hokkie dag is op Saterdag 6 September by Laerskool Thabazimbi aangebied. Deelnemende skole was Laerskool Warmbad, Laerskool Bosveld, Laerskool Koedoeskop en Laerskool Thabazimbi.
Die 0/7 en 0/8 Spannetjies van Laerskool Thabazimbi is as wenners van die dag aangewys terwyl vyf ander spelers as die beste spelers in hul onderskeie spanne aangewys is.

Laerskool Thabazimbi se o/7 Spannetjie aangewys as wenners van die dag. Vlnr voor: Jana Coetzee, Andrea van Deventer, Lanatha Eayrs en Janice van Aardt. Agter: Me Sasha-Leah Botha (afrigter), Amor Strydom; Cara Bester, Inge Benade, Shanell de Beer en me Elna Massyn (afrigter)

Laerskool Thabazimbi se o/8 Hokkiespan wat aangewys is as wenners van die dag. Hulle is vlnr voor: Me Melanie Robbertson (afrigter), Erichen Meyer, Melanie Robberts, Mia Gerber, Lorinda van Rooyen en me Amanda Hinsbeeck (afrigter). Middel: Niché Rohrs, Elmé Ras, Carla Coetzee en Chanel Parsons. Agter: Danika Joubert; Dimion Visser; Ivon Keyser; Nickie Lintvelt en me Lulu Venter (afrigter).

Hierdie hokkiespelertjies van Laerskool Thabazimbi is in hul onderskeie spanne as spelers van die wedstryd aangewys. Hulle is vlnr agter: Narushka Geldenhuys, Lené Lategan, (o/9) en Michayla Els (o/10). Voor:: Amor Strydom (o/7A) en  Ané Coetzee (o/7B).