Kleuters met groen vingers

37-BA groente plantDie kleuters van Bosveld Akademie het die begin van Lente gevier deur groente in hul groentetuin te plant! Hopelik eet hul een van die dae hulle eie groente!