Gemeenskap skitter met Loslitdag

Obaro Thabazimbi, doen die Loslitdag op die boere manier.

Die Northam Platinum tydkantoor het groot gegaan met hul “bling” uitrustings vir Loslitdag.

Die Kwêvoël span wat op Vrydae die koerant in mekaar sit het die “bling dag” geniet met nuwe hempies wat geborg was deur Riaana Pistorius. Vlnr: Riaan Pistorius (deeltyds), Marlize von Czapiewski, Sarel Schutte (advertensie bemarker), Celest de Beer en Susan Prinsloo (deeltyds).

Lee-Ann, Michelle, Melinda en Eveline van House of Elegance het behoorlik gebling met Loslitdag.

Mr Bling (Franco Loots) saam met Sarel Schutte toe hy ‘n draai by Dewside Restaurant gemaak het.

Dié vrou met die sexy bene het op Vrydag 5 September (Loslitdag) weer die mense op hol gehad. Saam met haar op die foto staan Barend Schlebusch, Thabazimbi se eie Posmeester.