Northam Asgate in as

36-Northam AsNortham se inwoners was in rep en roer oor die asgate wat aan die brand gesteek is, vroeg Vrydag oggend 29 Augustus. Die hele dorp was onder as en die reuke was ondraaglik. Op die foto was dit al later die middag toe die vuur klaar uitgebrand is.  Foto geneem deur Riaana Pistorius.