HFM Vlam-toekenning

Leani Vermaak het die toekenning as die Netbalspeler van die jaar ontvang.

Wiehan Koen is aangewys as die Rugbyspeler van die jaar. Op die foto ontvang hy sy trofee van Jacques Blaauw wat op sy tyd in meer as dertig provinsiale wedstryde en verskeie internasionale wedstryde vir verskeie provinsies op die veld gedraf het.

ZW van Deventer kry ‘n toekenning as Krieket speler van die jaar.

Juanita Kleynhans is aangewys as die Hokkie speler van die jaar. Op die foto ontvang sy haar toekenning by Jacques Blaauw.

Tydens die afgelope Vlam-toekennings by HFM se Vlamfunksie, is daar ‘n paar individuele toekennings gemaak. Die Vlam van die jaar toekenning is gemaak aan Hendrik du Plessis, vanjaar se hoofseun (sien voorbladfoto uitgawe 29 Augustus). Die ander toekennings het gegaan aan die onderstaande leerlinge. Alle uitblinkers op die gebiede van akademies, sport en kultuur, is na die funksie uitgenooi.