Ou bekende oorlede

Pieter Jacobus Strydom is oorlede 22 Augustus en is begrawe op 29 Augustus.
Pieter Jacobus Strydom is oorlede 22 Augustus en is begrawe op 29 Augustus.

Dis met groot leed en heimwee dat ons van ons geliefde pappa, oupa, broer en vriend afskeid neem op aarde. Pieter Jacobus Strydom (59 jaar) is oorlede op 22 Augustus 2014 na ‘n lang siek bed.
Sy begrafnis is Vrydag 29 Augustus 2014 om 11:00 vanuit die Rustenburg
AGS Waterval gemeente (grasdak kerk) op die ou Jhb. pad. Die familie bedank almal vir die oorweldigende liefde en ondersteuning in hierdie tyd.