NG Thabazimbi – Voetspoorfees

Riana Nel kom 24 September 2014 die NG gemeente Thabazimbi se Voetspoorfees besoek by die Thabazimbi Landbouskou gronde. Toegang is gratis.
Riana Nel kom 24 September 2014 die NG gemeente Thabazimbi se Voetspoorfees besoek by die Thabazimbi Landbouskou gronde. Toegang is gratis.

THABAZIMBI – Die NG gemeente van Thabazimbi hou hierdie jaar hul jaarlikse fees op 24 September met die tema Voetspoorfees. Toegang is gratis.
Die voetspoorfees word vanjaar op Woensdag, 24 September Erfenisdag, aangebied.
Aktiwiteite om jonk en oud te vermaak is volop met baie lekker eetgoed of van in by die braai wat aangebied word.
Riana Nel meer bekend vir haar liedjie Timbuktu, gaan ook optree. Riana is afkomstig van Namibië en haar musiek word beskryf as “Pop & Country”. Sy het wel begin met evangeliese musiek met drie albums “Oopmond”, “The Cure” en “Someone With Skin” en het sedertdien verskeie toekennings ontvang.
Moet nie haar optrede misloop nie. Ook op die vermaaklikheidsprogram is die mannekoor en Idols. Sien ook die advertensie vir meer inligting.