LS TBZ Krieket

Op die foto is die seuns wat aan die Krieket Streeksproewe te Bela Bela deelgeneem het: Hulle is agter: Douw van der Walt en Devoux Deysel van die Eerstespan en voor: Gerhard le Roux, Ruan Stander en Franco de Klerk al drie van die o/11 span. Hulle is opgeneem in die span wat gaan deelneem aan die Provinsiale Proewe te Pietersburg. Hierdie proewe vind plaas op Vrydag 29 Augustus en Saterdag 30 Augustus.

Laerskool Thabazimbi se 0/10B krieketspan het hulle wedstryd teen Laerskool Eugene Marais met ses paaltjies gewen. Hulle is op die foto vlnr agter: Janco Rossouw en Meriko Venter. Middel: Zander Fouché, Edward Terblanche, Owen Myburgh en Joshua de Beer. Voor: Christiaan Joubert, Xavier Engelbrecht, Jacques Kotze, Enzo Vorster en Diandré Rabe (neem 4 paaltjies). Migael Pistorius wat 3 paaltjies gevat en 19 lopies aangeteken het was ongelukkig siek toe die foto geneem is.

Laerskool Thabazimbi se Eerste Krieketspan het hulle wedstryd teen Laerskool Krugerspark met 5 paaltjies gewen. Hulle is op die foto agter: J.L. Steenekamp, Gerhard du Preez, Johan Harmse (afrigter), Janco Blignaut en Will Taylor. Voor: P.J. Bezuidenhout, J.P. Nortier, Devoux Deysel (teken 40 lopies aan nie uit nie), Daniël Pretorius en Henco Oosthuizen.

Laerskool Thabazimbi se o/11 krieketspan wen met 30 lopies in hul wedstryd teen Laerskool Krugerpark. Die uitblinkers in die wedstryd was Gerhard le Roux wat 48 lopies aangeteken het (nun) en Morné Pistorius wat vyf paaltjies gevat het. Hulle is op die foto vlnr agter: IG Taljaard en Douw van der Walt. Middel: Jan-Harm du Toit, Gerhard le Roux, Hendré Wolmarans, Renier Grobler en Jandré van Buuren. Voor: Ruan Stander, Franco de Klerk, Berto Meyer en Hennie Naudé.