Dwaalboom Eistedfodd

35-Dwaalboom Eisteddfod 2Die leerlinge van Laerskool Dwaalboom het puik presteer tydens Thabazimbi se Kunste Eisteddfod op die foto is hulle agter vlnr. Juanè van Deventer, Valencia Jacobs, San-marè Sauer, Debbie Paulsen, Hanneri Sauer en Phitlhello Mangena. Middel vlnr. Anke Stephansen, Melandè Botha, Leanè van der Byl, Christelle van Dyk, Mianè Burger en Janco van der Byl en Voor vlnr Kara Stephansen, Danika Stephansen en Fransumè Prins.