KunsteGrot Eisteddfod – Leerlinge begeester

Solosang en Mikrofoonsang: Vlnr agter:  Celia Mataboge, Rebecca Kiba, Megan Brits, Lize-Mari Rossouw en Martenique Nel. Middel: William Niemand (Afdelingwenner), Jumé Bester (Afdelingwenner), Elize-Mari Coetzee (Afdelingwenner) en Petra Keyser (Afdelingwenner). Voor: Michayla Els (Afdelingwenner),Simoné van Niekerk (Afdelingwenner) en Lieselotte Smit (Afdelingwenner).

Instrumentale Afdeling: Vlnr: Lieselotte Smit, Michayla Els, Juanesca Joubert, Gerdie du Plessis (Afdelingwenner).

Gedramatiseerde Poësie En Monoloë: Vlnr agter:  Karla Coetzee, Petra Keyser, Vihan Wentzel (Afdelingwenner), Gerdie du Plessis (Afdelingwenner)en Diaan Coetzee. Voor: Lieselotte Smit (Afdelingwenner), Henrux Faurie(Afdelingwenner), Ruben Vorster (Afdelingwenner) Amor Strydom (Afdelingwenner), Izandri Joubert en Ané Viljoen (Afdelingwenner).

Prosa en Gedramatiseerde Prosa: Vlnr agter: Emma Stow, Diaan Coetzee, Lourens Coetzee en Karla Coetzee. Voor: Lize-Mari Roussouw (Afdelingwenner), Gerdie du Plessis (Afdelingwenner), Mariska Coetzee (Afdelingwenner), Erichen Meyer, en Izandri Joubert (Afdelingwenner).

Redenaars: Vlnr agter: Stiaan Joubert en Vihan Wentzel (Afdelingwenner). Voor: Michayla Els (Afdelingwenner), Cara Bester (Afdelingwenner) en Dimion Visser (Afdelingwenner).

Poësie: Vlnr agter: Vihan Wentzel, Ruben Viljoen en Ruvé Blaauw. Middel: Sunél Esterhuizen, Janco Rossouw, Jumé Bester, Anke van Deventer, Izandri Joubert en Cara Bester. Voor: Bianca van Niekerk (Afdelingwenner), Lize Venter (Afdelingwenner), Lieselotte Smit (Afdelingwenner), Marisca Coetzee (Afdelingwenner) en Henrux Faurie.

THABAZIMBI – ‘n Groot aantal leerders van Laerskool Thabazimbi het vanaf 4-8 Augustus aan die Super KunsteGrot Eisteddfod deelgeneem. Daar was ongeveer 150 individuele deelnemers (Alle groepe uitgesluit) van Laerskool Thabazimbi alleen, waarvan verskeie aan meer as een item deelgeneem het.
Hoërskool Frikkie Meyer asook Laerskole Dwaalboom, Koedoeskop en Van Wykskraal het van hul leerders ingeskryf.
Bekwame beoordelaars van Pretoria is gebruik en al die leerders het pragtig presteer.
Die verskillende afdelings waarin deelgeneem is was: Solosang, Mikrofoonsang, Instrumentaal, Gedramatiseerde Poësie, Samesprake, Prosa, Gedramatiseerde Prosa, Poësie, Monoloë en Redenaars. Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het en uitstekend presteer het.

Janco Blignaut is die afdeling wenner in Solosang, Mikrofoonsang en Instrumentale afdeling.