Beplan nou vir die dag wat jy gebêre word

THABAZIMBI – Die inwoners van Bosveldoord en seniors van Thabazimbi het die afgelope week, Woensdag 6 Augustus hulle maandelikse vergadering gehou met Econo Funerals aan die woord. Bosveldoord wil graag die Kwêvoël bedank vir die beriggewing en die plasing van die foto’s met elke vergadering. Dankie ook aan Econo Funerals naamlik mnre Eddie Genis en Jacques van der Westhuizen.