Laerskool Koedoeskop – Rugby

Gustav Grobler en Scott Denton het die Bosveld o/12 Streekspan gehaal.
Gustav Grobler en Scott Denton het die Bosveld o/12 Streekspan gehaal.
Shaun Mosesane van Laerskool Koedoeskop wat in die o/11 ontwikkelingsspan opgeneem is
Shaun Mosesane van Laerskool Koedoeskop wat in die o/11 ontwikkelingsspan opgeneem is

Die afgelope vakansie het 3 van Laerskool Koedoeskop se rugbyspelers aan ‘n rugby toernooi te Swadini Forever Resorts deelgeneem. Twee van die seuns, Gustav Grobler en Scott Denton was in die Bosveld o/12 Streekspan. Shuan Mosesane het die o/11 Ontwikkelingsstreekspan gehaal. Albei die spanne het onderskeidelik hulle toernooie gewen waar hulle teen die ander Limpopo spanne meegeding het.