Entertainment Dewside “Parties” July 23, 2014 kwevoel Mary-Anne Schoeman het haar verjaardag by Dewside gevier met ‘n baie feestelike gedekte tafel. Marlise en Ruan Marx, Ane Sauermann, Barend Gerber, Hannes Sauermann, Kobus Snyman, Rene Gerber en Ansa Snyman by Dewside om Marlise se verjaardag te vier. Dewside is beskikbaar vir alle volwasse partytjies of konferensies enige dag van die week, vir groepe vanaf 12 tot 50 persone. Elke Vrydag is dit oop vir die publiek. Related