HFM Rugbytoer uitblinkers

Shaun Thungo is aangewys as die voorspeler van die toernooi tydens die toer wat die 0/16 rugbyspan na Volksrust meegemaak het.

Chriszaan Strauss is aangewys as die agterspeler van die 0/16 rugbyspan se toernooi tydens hul toer na Volksrust.

Jason Dye is aangewys as die beste agtsteman tydens die Nashua week wat HFM se eerste en tweede rugbyspanne bygewoon het te Vryheid vanaf 28 Maart tot 2 April.