Top Stories

Matriek eindeksamen 2013

12-Janri 4 onderskeidingsJanri Pelser, ‘n 2013 Matriekleerling van Hoërskool Frikkie Meyer, het ses onderskeidings ontvang in die matriek eindeksamen. Sy het oorspronklik net onderskeidings gehad vir Afrikaans, Engels, LO en Geografie, maar, na ‘n hernasien, het sy ook onderskeidings ontvang vir Ekonomie en Lewenswetenskap. Sy studeer tans aan die Noordwes Universiteit vir ‘n graad in Menslike Bewegingskunde en hoop om haar honneurs in Biokinetika te voltooi.