Nuwe personeel

11-Laerskool Platina foto 1

Laerskool Platina verwelkom die nuwe personeel wat in 2014 by hulle aangesluit het.  Hulle is: Nadia le Roux (student); Cathy du Toit (graad 3 Engelsmedium klasonderwyser) en Ilze-Marie van der Westhuizen (student).