Community

Huweliksklokke

11-Troue villa-tuscana

Joggie en Anna Coetzee is op die 15de Februarie 2014 in Midrand deur Anna se oom André, magistraat van Newcastle, in die huwelik bevestig.  Joggie is die seun van Mike en Jackie Coetzee van Thabazimbi. Anna is die kleindogter van oupa Jan en ouma Anna, voorheen van Setaria, maar nou woonagtig in Veldrif, Kaapstad. Die egpaar vestig hulle in Thabazimbi.