Graad gevang

11-Graad gevang

Chanel Dreyer het in 2010 aan Hoërskool Frikkie Meyer gematrikuleer. Sy het in 2011 haar studies voortgesit aan die Noord-Wes Universiteit te Potchefstroom en haar BCom Graad vir Finansiële Rekeningkunde verwerf. Op die foto is Chanel wat op Woensdag, 11 Maart 2014, haar Graad in ontvangs geneem het. Sy is tans werksaam in Pretoria.